Platteland (Ac3-DivX)

seeders: 0
leechers: 0
Added 14 years ago by plaasboer in Movies

Download Fast Safe Anonymous
movies, software, shows...

Description


Hierdie weergawe is bietjie beter as die vorige ene. Werk op meer video players en die klank is digitaal.
Weereens dankie vir Sean Else vir die puik movie. Ek dink sy span doen baie goed vir ons Afrikaanse mense.
Die download is bedoel vir ons oorsese mense daar ver. Vir diegene wat wel nie die movie in die hande kan kry nie.
Ek vra mooi vir mense wat wel die fliek kan koop dat julle eerder dit sal koop, want dit is vir nog flieks soos die en dis ook nie duur om aan te skaf nie.
Kwaliteit is in elk geval beter op \'n dvd as \'n download.
Hoop julle geniet die een!
Comment asb as julle wil en sê maar as julle nog iets nodig het.
Groete vir Sproete!

Related Torrents

torrent name size uploader age seed leech
1
0
Platteland Posted by plaasboer in Movies
0